DIs baie rof maar dit gee vir n mens die idee van wat kom :) - Crazy Mal is die Titel Snit van Die Crazy Mal Album - launch in Oct 09 Besoek Die Website , Raak FB Fan en laat weet my wat jul dink. Daars ook Cool Crazy Mal Caps beskikbaar ... "Crazy Mal" "Dillon Lerm" WalvisFees Hermanus
(less)
Dillon Lerm - Live WhaleFestival 2009 Baby Makes Her Blue Jeans Talk Is amper klaar met die CD - Crazy Mal Ocktober 2009 Kom besoek die website........ Raak n Fan op FB en wen n cool CrAzY MaL Cap. Se my wat julle dink - 8 van die songs op die CD is Afrikaans en is self geskruif !!!! ... "Dillon ...
(less)
Die song word natuurlik opgedra aan almal wat deel was van die Grens Oorlog. Ek glo daar is baie "Emotion" rondom hierdie topic - en dit het soveel vir so baie verander ... Herklaas "Dillon Lerm" Afrikaans "Afrikaanse Musiek" "Grens Oorlog"
(less)
Goue Lyf - Nog 'n song so uit my eie pen en ook op die CD . Join maar die groep en los n comment en rating Thanx ... "Dillon Lerm" "Goue Lyf" "Afrikaanse Musiek" Afrikaans
(less)
Dit is 'n lekker Fees Nommertjie, die reaksie is altyd GREAT en dis lekker om altyd met die mense te interact!! La Di Di , La Di Da 'n Lekker Game as julle klomp vriende is by 'n Braai!! :) ... "La Di Di" "Dillon Lerm" Afrikaans "Afrikaanse Musiek"
(less)
Die Naam Emma beteken -"Universal Applicable" Ek het natuurlik gevoel dat die liedjie ook elke een sal raak - want almal van ons het al iemand verloor. ... "Emma’s Song" "Dillon Lerm" Afrikaans "Afrikaanse Musiek"
(less)
Na Lank gewag die korrekte weergawe van die liedjie Crazy Mal - Ons is nou besig met finale idees vir die regte musiek video. ... "Crazy Mal" "DIllon Lerm" "Afrikaanse Musiek" Afrikaans
(less)
Safe Search Filter is ON. Truveo understands that some content may not be appropriate for all users. We provide a Safe Search Filter so that you can choose the content best suited to your personal interest. Turning OFF the Safe Search Filter may display content that is only suitable for viewers over 18 years of age. Click the button below if you are over 18 and would like to turn OFF the Safe Search Filter.